Amanda Strydom
"Thomas het die vermoë om 'n vrou beeldskoon te laat voel, al voel sy nie altyd op haar beste nie. Hy het vir my verhoogkostuums ontwerp waarin ek gemaklik en mooi voel - deur die maer en die mollige jare. Die lekkerste is dat dit uitrustings is wat ek oor en oor kan dra. Thomas se begrip vir die smaakvolle én teatrale maak hom nie net 'n uitmuntende ontwerper nie, maar 'n baie kosbare vriend vir enige vrou wat soms voel sy het uit 'n wasgoedsak ontsnap!"

Lizz Meiring
"Ek werk al jare saam met Thomas. Sy ontwerpe is altyd beeldskoon, sjiek uniek, interessant, vleiend, perfek gemaak, en in my boek - 'elegante showstoppers'"

Thuli Sithole, former Miss SA 2005
"Thomas is more than a designer. He became a close friend of mine who always came through for me with one of his magnificent creations. In his garments I always feel like a star!"

Adéle Segal
"Thomas Thomson is a distinguished fashion designer who is well-known around the country for his sophisticated designs, intricate workmanship and delicate beadwork. His unique, luxurious and cutting edge designs have earned him praise from the fashion elite and made Thomas one of the most influential designers in the fashion industry. Having a high level of consumer appeal, Thomas always opts for exquisite detailing and modern, yet classical collections. Thomas is a fashion icon who always meets the inherent fashion demands of his clientele. My exquisite and dazzling wedding dress exceeded my highest expectations and made me experience a sense of majestic splendour and elegance."